skinny.

Latest / Nuus

Film- en Publikasieraad kort nuwe tegnologie teen kindermisbruik

Die Film- en Publikasieraad sê hulle ondervind toenemende uitdagings met die beoordeling van materiaal oor seksuele misbruik van kinders as gevolg van beperkte tegnologie en die toenemende hoeveelheid inhoud. In 'n inligtingsessie voor die Parlement se portefeuljekomitee oor Kommunikasie en Digitale Tegnologieë het die raadsvoorsitter, Zama Mkosi, gesê die raad benodig 'n outomatiese stelsel om die proses te verbeter. Mkosi het ook kommer uitgespreek oor die veiligheid van personeel wat in hierdie gevalle getuienis moet lewer:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.