
STAP 20 - Wys wat jy hoor in jou woorde en optrede
Dis een ding om te sê jy is ’n Christen; ’n ander om Goddelike karakter te wys. Die Here wil nie net hê ons moet gered word nie, Hy wil ons gebruik om ander te red met woorde en dade! Dit kan jy doen deur wat jy gehoor het vir ander mense te vertel en te wys. Luister na die oudio van Danileigh Steyn, aanbiddingsleier, sanger en liedjieskrywer.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.