skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

14. Sit die vonk terug in julle saamwees (oudio-kursus deur Gretha Wiid)

Hoe is dit moontlik om aanvanklik so verlief te wees en later op so ’n dooierige plek te kom? As ons eerlik is, sal ons onthou hoe baie ons van onsself gegee het aan die begin. Ons het dinge gedoen wat nie in ons aard was nie – ons het bemark om te beïndruk!

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.