skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde

Fanie du Toit vertel van 'n unieke storie-vertel-konsep wat genesing kan bring. Human Library SA is 'n projek waar “menslike boeke” hulle stories vertel. 'n Veilige platform word geskep vir mense om hulle traumatiese ervarings te deel, en so ander te ondersteun. Jacqui January gesels met Veronica Vosloo, wat op tweejarige ouderdom blind geword het. Sy is getroud met 'n doof-blinde man. Veronica vertel van haar manier van kommunikeer, en die besonderse wyse waarop mense wat doof-blind is, gesels.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.