skinny.

Latest / Nuus

Swakara-telers ervaar 'n tekort aan produksiediere

Swakara-telers ervaar 'n tekort aan produksiediere, aangesien die internasionale vraag na Swakara-pels hoog bly. Die voorsitter van die Swakara-raad, Julene Meyer, sê die bedryf werk aan verskeie inisiatiewe om die nasionale kudde te vergroot, insluitend finansiering vir telers om diere vir genetiese verbetering aan te skaf. Die Swakara-raad het vanjaar ook vyf ramme en ooie deur middel van staats-toetsplase beskikbaar gestel, terwyl opleiding oor kruisteling daarop gemik is om produksie so vinnig moontlik uit te brei. Meyer het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.