skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

Jy beheer jou emosies, so, bestuur hulle! (Liesel Krause-Wiid)

Dit is menslik dat ons geloof wipplank ry. Soms voel God ver. Maar ons kan nie op ons emosies staatmaak nie. Ons moet werk maak van die wete dat ons nooit alleen is nie en daarom ons skouers kan terugtrek met selfvertroue.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.