skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

God begeer om ons elkeen heel te maak - Melissa van Biljon (by die Vroue wat Glo-retreat 2022)

Die een of ander tyd is daar’n dimensie van elke mens se bestaan wat verwond word en heling nodig het. Leraar MELISSA VAN BILJON, spreker by die Vroue wat Glo-retreat, sê dat hierdie wonde kan tog die weg na heelheid, genesing, groei en ’n nuwe begin baan.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.