Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 24 Januarie 2021
Fanie du Toit vind meer uit van die werksaamhede van Gidshond SA. Jacqui January gesels met ‘n ma oor haar 14-jarige seun wat outisties is. Sy vertel van die skool wat sy en haar man begin het, en haar seun se liefde vir naaldwerk.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.