
Kaapstad veroordeel aanval op verkeersbeamptes tydens straatwedren
Die Stad Kaapstad veroordeel die naweek se aanval op verkeersbeamptes tydens ʼn onwettige straatwedre in Paardeneiland. Volgens die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, het beamptes Vrydagaand twee motoriste gearresteer vir roekelose en nalatige bestuur, en deelname aan ʼn onwettige straatwedren. Die wedren is egter teen middernag voortgesit wat tot ʼn derde inhegtenisneming gelei het. Smith sê toe die beamptes op die voertuig beslag wou lê, het die skare vyandig geraak en ʼn vierde verdagte is aangekeer: JP Smith Maandag
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.