
15. Ons kan saam soveel méér suksesvol wees (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Ons is baie sterker as ons saamstaan. Die definisie van sinergie sê dat interaksie of samewerking tussen twee of meer komponente om ’n gesamentlike effek te lewer, groter is as die som van hulle afsonderlike effek.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.