skinny.

Latest / Nuus

Suider-Afrika praat klimaat op Swakopmund

Die 33ste Suider-Afrikaanse Klimaatvooruitsigteforum is aan die gang op Swakopmund, waar klimaatkundiges, besluitnemers en ontwikkelingsvennote van reg oor die SAOG vergader om die streek se seisoenale klimaatvooruitsigte te bespreek. Werkeminister Veikko Nekundi sê in 'n toespraak die driedaagse forum moet 'n sterk fokus plaas op die versterking van vroeë waarskuwingstelsels om die streek beter teen klimaatrisiko's te beskerm. Veikko Nekundi Dinsdag

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.