
Welwitschia Uitnodiging XV reg vir Bulle: Danco Burger
Die Namibiese Rugby-unie het 'n gedugte Welwitschia Uitnodiging XV-span van 30 spelers saamgestel vir Saterdag se internasionale vriendskaplike wedstryd teen die Vodacom Blue Bulls in die Hage Geingob-stadion. Verskeie spelers is beloon ná die span se oortuigende oorwinning van 71-12 teen Zambië verlede naweek. Die Namibiese kaptein, Danco Burger, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor hulle voorbereiding die week.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.