
#3MinuteSelfhelp – Motivering Om Gedrag Te Verander
Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander. Dink byvoorbeeld aan die aanmaning op sigaretpakkies – Smoking kills. Skrik dit die rokers af? Nie vir ’n oomblik nie.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.