
DAG 30 - Selfsorg - jou grootste geskenk aan jou gesin (Lizanne du Plessis)
Kinders leer meer deur dit wat hulle sien ons doen as dit wat ons vir hulle sê om te doen. Veral in tye van verandering, stres en spanning. Hulle kyk hoe ons dit hanteer. Daarom moet ons as volwassenes goed na onsself kyk en goeie streshanteringstegnieke in plek hê. Ons moet self weerbaar wees.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.