skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde

Die Bybelgenootskap, in samewerking met die Nasionale Instituut vir Dowes, het 'n Bybel met eenvoudige taalgebruik met die dowe leser in gedagte, saamgestel. Jacqui January praat met Natale Roelofse van die NID oor die navorsing en die proses wat gevolg is om die Bybel te skryf. Fanie du Toit het 'n draai op die Weskus gemaak, waar hy met Veronica Pronk gesels het oor opleiding en kreatiweit in die maak van kuns om geld in te samel vir organisasies wat vir en met gestremdes werk.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.