
Waar daar hoop is, is daar volharding
Oorlewing hang dikwels van een ding af. Dit is al wat gewoonlik staan tussen tou–opgooi of uithou en aanhou. Dit is hoop. Daardie strooihalm waaraan ons vasklou wanneer ander geen uitkoms meer sien nie.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.