skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Eiseb neem amptelik ACC-leisels oor

Bryan Eiseb, die pas aangestelde direkteur van die Teenkorrupsiekommissie, sê hy werk daaraan om 'n geïntegreerde sentrum vir samewerking tussen verskeie instellings te vestig. Volgens Eiseb sal die sentrum met alle openbare instellings, insluitend die polisie en die tenderraad, saamwerk om voort te bou op Namibië se onlangse vordering met die aanspreek van tekortkominge in beheermaatreëls teen finansiële misdaad, en om 'n gekoördineerde benadering wat die hele regering betrek, te bevorder.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.