
Ineenstorting van sardyn-voorrade kan hewige ekologiese-impak het
Ocean Conservation Namibia waarsku dat die ineenstorting van sardyn-voorrade in die Benguela-stroom 'n ernstige ekologiese verskuiwing na jellievis-gedomineerde waters kan veroorsaak. Bewaringsbewaarder Damian Schreiber sê terwyl robbe kan oorskakel na alternatiewe prooi soos lantern-visse, is die breër mariene voedselweb afhanklik van sardyne. Dit maak deurlopende mortaliteitsmonitering van kritieke belang vir beide mariende roofdiere en kommersiële visserye. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.