skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 11 September 2022

Fanie du Toit hoor van die wonderlike verhouding tussen kinders met outisme en ‘n dierbare vriend – ‘n hond. Alle aanduidings is dat die verhouding ‘n positiewe impak het op kinders wanneer hulle angstig is. Jacqui January gesels met ‘n mamma wat kreatief geraak het nadat haar seun met outisme gediagnoseer is. Sy het ‘n eiesoortige kompetisie, Uniquely Me Pageant, begin om mense met gestremdhede te help om hulle selfbeeld te bou en selfvertroue te kweek. Met die geld wat hierdeur ingesamel word, help sy om rolstoele aan kinders te verskaf.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.