skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 22 Junie 2025

Tanya Groenewald vertel van haar gehoor- en fisiese gestremdhede. Sy werk voltyds, en vertel van haar daaglikse uitdagings van kogliêre inplantings en as rolstoelgebruiker. Marinus Mans is ‘n uitgetrede finansiële reguleerder van Pretoria. Hy leef met ‘n seldsame spierdistrofie. Hy is selfonderhoudend vir byna 30 jaar ná die diagnose. Hy oefen elke dag en beoefen stokperdtjies. Marinus is opgewonde en positief oor die lewe.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.