skinny.

Latest / Nuus

BOSA: DA-behuisingsbelofte in Kaapstad "te min, te laat"

Build One South Africa het gereageer op die DA se jongste behuisingsbelofte vir Kaapstad en dit as "te min, te laat" bestempel. Die burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het gister in die aanloop tot die plaaslike verkiesing, ’n nuwe plan vir bekostigbare behuising bekendgestel. Roger Solomons van BOSA sê egter die syfers dui aan daar is die afgelope jaar net meer as sewe-duisend-400 behuisingsgeleenthede regoor die Wes-Kaap verskaf, teenoor ’n waglys van meer as 490-duisend huishoudings.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.