Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde
Jacqui January gesels oor breinbeserings wat tydens traumatiese gebeurtenisse opgedoen word. Voetgangers wat in motorongelukke beseer is, is by verre die meeste van die getalle wat aangemeld word van hierdie soort traumatiese breinbeserings. Fanie du Toit fokus op intellektuele gestremdhede by volwassenes. Wat is die profiel van hierdie mense, en hoe verskil dit van 'n persoon met 'n leergestremdheid.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.