
Los die werkende ma skuldgevoel! - Serahni Symington by die Oulike ma-bederfdag 2022
Serahni Symington is ’n gekwalifiseerde berader en het haar PhD in Sielkunde voltooi. Sy spesialiseer in spelterapie en as ma glo sy: Jou kinders sal goed uitdraai, ongeag die ure wat jy nie by hulle is nie. As jy soos die meeste werkende ma's is, voel jy dalk asof jy altyd tekort skiet wanneer dit kom by genoeg doen vir jou kinders. Maar jy kan glo jy en hulle is oukei ... regtig!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.