
Publiek moet weet wat Vitol agter die skerms belowe is: IPC
Die IPC se skaduminister van internasionale betrekkinge en handel, Rodney Cloete, het formele vrae in die Nasionale Vergadering ingedien en eis volle deursigtigheid oor die regering se grootmaat brandstofvoorsieningsooreenkoms met die multinasionale handelaar Vitol, en die verlenging daarvan tot Oktober. Cloete wil hê dat die lynministerie werklike brandstofvolumes wat ingevoer is, enige finansiële eise wat deur Vitol ingedien is, en die werklike kostelas op die Nasionale Energiefonds openbaar maak. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het Cloete die verlenging van die kontrak veroordeel en…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.