
STAP 9 - Gee jou vrese oor sodat jy kan hoor
Ken jy die lied: “Voel jy soms of die Here te ver is, twyfel jy soms in God se bestaan”? Ontdek hoe om te midde van vrae en onsekerheid tog van Sy hemelse teenwoordigheid bewus te wees. Jy kan met sekerheid weet waar jou hulp vandaan kom. Luister na die oudio van Benice Borman, sangeres en liedjieskrywer.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.