skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

DAG 26 - Neem standpunt in teen skinder en slegpraat (Lynette Beer)

Dis baie makliker om saam met die stroom van die negtiewe te vloei. Ons wil nie graag uitstaan en anders wees nie … Maar ons moet! Hier is vyf praktiese maniere hoe jy kan opstaan vir wat reg is en doelbewus nie saampraat as mense skinder en mekaar slegpraat nie.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.