Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 11 Augustus 2024
Hoe kan volwassenes met ‘n intellektuele gestremdheid tot volle potensiaal ontwikkel in beskermde omstandighede? Dr. Magdie van Heerden gee raad aan families wat met die werklikhede en praktiese implikasies van intellektuele gestremdhede gekonfronteer word. Ons fokus ook op bewustheid van die praktiese uitdagings van mense met Downsindroom. Daar is pogings om jong kinders te sensitiseer en ontvanklikheid te bevorder teenoor mense met Downsindroom.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.