skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

Deur werklik te luister dien jy jou maat in liefde (Gretha Wiid)

Die huwelik is soos ’n legkaart met honderde stukkies. Een stuk wat die hele prentjie kan bederf, is destruktiewe kommunikasie. Ons weet mos hoe belangrik dit is om dinge uit te praat, of hoe?

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.