skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Giwusa bepleit omgewingsgereedheid

Die vakbond Giwusa vra die regering om die gereedheid vir klimaats-noodgevalle drasties te verhoog, insluitend hittegolwe, erge oorstromings en storms wat in die komende maande verwag word. Die land het dié week erge kouefronte, swaar sneeuneerslae en ysige weer ervaar. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê wetenskaplikes waarsku dat daar duidelike bewyse is van groter onvoorspelbaarheid in weer- en klimaatsgebeure namate klimaatsverandering vererger:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.