skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van de gestremde 30 Maart 2025

Dr. Hanri Kriel praat oor die impak van Miller-sindroom op die mens en sy ongewing. Sy vertel van die uitsluiting wat betrokkenes ervaar, en hoe sy steeds aanhou om haar plek vol te staan. Ons hoor ook van ‘n passievolle vrywilliger wat, ná 35 jaar, vertel van haar ervarings, bydrae en fondsinsamelingsprojekte vir ‘n projek wat al oor die 60 jaar oud is.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.