skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

STAP 18 - Beleef die hemel met al jou sintuie

Net die engele en almal wat in die hemel is, sien, voel en hoor God elke oomblik. Ons soek na Hom hier op die opgefoeterde aarde. Vind jou eie maniere om te onthou Hy is by jou. Maak gebruik van al jou sintuie en gewone goed wat jy reeds in jou huis of naby jou het – en waarvan jy hou. Luister na die oudio van Hanneke Verhoef, prediker en Carpe Diem Media medewerker.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.