skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

WAARHEID 19 - Die transformerende krag van woorde en humor (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)

Gee jou seer vir God en omskep jou storie in een van hoop. Hoe omskryf jy jouself en dit wat met jou gebeur het? Wees versigtig vir bitterheid en neerhalende verwysings. Maak seker jy lag en glimlag meer, selfs al is dit geforseerd.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.