skinny.

Latest / Nuus

Registrasie van sonkragstelsels: AfriForum waarsku oor heffings

AfriForum het kommer uitgespreek oor die nuwe konsepreëls van die energiereguleerder, Nersa, wat munisipaliteite en ander elektrisiteitsverspreiders kan dwing om registers van kleinskaalse sonkragstelsels te hou. Die organisasie waarsku die inligting kan later gebruik word om nuwe heffings in te stel vir huishoudings, boere en besighede wat sonkrag gebruik. Deidré Steffens van AfriForum sê die reguleerder moet verduidelik of die registrasiereëls wettig en nodig is:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.