Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 16 Junie 2024
Ons vind meer uit van klagtes wat by die Menseregtekommmissie ingedien is oor die ontoeganklikheid van skole vir kinders met gestremdhede in die Noord-Kaap. Die Nasionale Instituut vir Dowes vier vanjaar 143 jaar van dienslewering aan persone wat doof is, sowel as meervoudige gestremde volwassenes en bejaarde dowes. Die idee van so ‘n nie-regeringsorganisasie is meer as ‘n eeu gelede gebore terwyl twee dominees iewers heen op pad was op ‘n perdekar.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.