Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 20 Augustus 2023
Fanie du Toit gesels met Janeke Saunders, die ma van ‘n dowe seun, oor ouerskap met kinders met gestremdhede. Jacqui January fokus op die indien van belastingopgawes. Die sperdatum vir indiening is 26 Oktober, en ons help met inligting en wenke van waarvoor jy alles kan eis.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.