skinny.

Latest / Nuus

Action Society eis misdaadondersoek wanneer kinders kraam

Action Society sê die 292 geboortes wat tussen April en Desember verlede jaar onder meisies van 10 tot 14 jaar in die Wes-Kaap aangeteken is, behoort elk tot 'n misdaadondersoek te lei. Die organisasie sê elke kinderswangerskap moet as 'n kinderbeskermingsaak behandel word om te bepaal of seksuele misbruik of uitbuiting plaasgevind het. Juanita du Preez van Action Society sê kinders moet beskerm word voordat hulle swangerskapstatistieke word:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.