skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 26 Januarie 2025

Koos Engelbrecht het twee seuns wat leef met doofheid. Hy vertel van hulle lewensreis as gesin, van hulle seuns se skoolloopbane, en wat die skole vir hulle as gesin beteken het. Heidi Lourens is ‘n professor in sielkunde aan die Universiteit van Johannesburg. Sy is blind, en leef voluit. Sy vertel van haar liefde vir kleur, parfuum en reis.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.