
Studente, slimfone en geestesgesondheid
'n Nuwe studie deur die Universiteit van Wes-Kaapland dui aan om te veel tyd op sosiale media en slimfone deur te bring kan 'n uitwerking op studente se geestesgesondheid hê. Volgens navorsers is studente wat meer tyd op sosiale media spandeer het, meer geneig om simptome van depressie, angs en posttraumatiese stresversteuring te toon. Anita Padmanabhanunni van die universiteit dring aan universiteite moet gesonder slimfoongewoontes aanmoedig en bewustheid van die geestesgesondheidsrisiko's van oormatige gebruik verhoog:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.