Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 18 Desember 2022
Fanie du Toit vind meer uit oor die werksgeleenthede van die Ocean View Vereniging vir Mense met Gestremdhede, en hoe vissermanne ook hierby betrek word. Jacqui January hoor van die betrokkenheid van kinders met gestremdhede in familie-kersfeesvierings.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.