
Verandering is nie ’n slegte konsep nie
Daar is 7,5 miljard mense op aarde, tog praat ’n mens die meeste met jouself. Die meerderheid mense doen dit deur hulle gedagtes. Dit word selfspraak genoem.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.