Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 2 Februarie 2025
Wat is portuur-ondersteuners? Hoor watter verskil hulle in hulle eie gemeenskappe kan maak. ‘n Blinde prokureur en raadslid van Tshwane, Hentie Nortjé, swem die Midmarmyl vir die 25ste agtereenvolgende keer. Hy vertel hoe hy dit doen en hoekom.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.