skinny.

Latest / Nuus

Aftakeling van stigma oor geestesgesondheid noodsaaklik

Vandag is Wêreldgeestesgesondheidsdag. Namibië plaas vanjaar die stemme van mense wat self met geestesgesondheidsprobleme worstel, in die kollig. Die land se tema vir die dag, “werklike ervarings, werklike stemme, werklike verandering” is ook daarop gemik om die stigma rondom geestesgesondheid af te breek. Vandag is terselfdertyd die afsluiting van Namibië se maandlange bewusmakingsveldtog oor geestesgesondheid en selfdoodvoorkoming. Die internasionale boodskap is om die gesprek oor selfdood te verander, stilte te verbreek en mense wat swaarkry sonder oordeel te ondersteun. Prof. Frikkie…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.