Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 4 Mei 2025
Deel 2 van 'n reeks oor die impak van psigososiale gestremdheid. 'n Aktrise vertel van haar ervaring om die rol van ‘n 17-jarige meisie met psigososiale uitdagings te speel. Anna Jordaan is blind, en vertel van haar groentetuin en eiesoortige besproeiingsstelsel, waar sy 36 vrugtebome versorg.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.