Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 10 Julie 2022
Dr. Ambrose Swartbooi het ná ‘n motorongeluk 'n radioloog geword. Hy kom deesdae oor die weg met behulp van sy rolstoel, maar dit hou hom glad nie terug om sy werk na die beste van sy vermoë te doen nie. Jaco Neethling is ‘n gholfafrigter. Sy passie is om mense met gestremdhede opleiding te gee in gholf. Die SA Vereniging van Gholf vir Persone met Gestremdhede doen bewusmaking vir die sport onder mense met gestremdhede.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.