Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 3 Oktober 2021
Fanie du Toit praat met Amor Malan oor die impak wat Covid-reëls en -beperkings steeds op mense met gestremdhede het. Jacqui January gesels met Debbie Otto, wat vertel hoe sy op die ouderdom van 17 skrif-blind geword het, en deesdae as suksesvolle masseuse werk.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.