skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

STAP 15 - Sien Goddelike liefde in die natuur

Wat vertel die natuur, die heelal en alles daarin, ons van die Skepper? Kan ons bewyse van God se bestaan vind deur na die wêreld te kyk en Sy skepping te ervaar? Soos jy soek, sal jy Hom heeltyd en altyd in alles vind! Luister na die oudio van Janine van Niekerk, media-evangelis en skrywer.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.