skinny.

Latest / Nuus

Phala Phala: Ampsklagkomitee appelleer teen hof interdik

Die parlementêre Ampsklagkomitee het besluit om appél aan te teken teen die uitspraak van die Wes-Kaapse Hooggeregshof oor president Cyril Ramaphosa se dringende aansoek. Verlede week het die hof die openbare verhore van die komitee gestop, hangende die president se hersieningsaansoek teen 'n onafhanklike Artikel 89-paneelverslag. Die African Transformation Movement, EFF, MK-party en United Africans Transformation het die Konstitusionele Hof genader vir verlof tot appèl. Die voorsitter van die komitee, Makashule Gana, sê hulle sal hul appèl ook regstreeks na die Konstitusionele Hof neem:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.