Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 10 April 2022
Fanie du Toit kry antwoorde na aanleding van luisteraarsvrae oor die rabat op die invoer van aangepaste voertuie. Emile Gouws gesels ook saam oor outisme. Jacqui January gesels met 'n boervrou wat, ná 'n motorongeluk, 'n tetrapleeg is.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.