skinny.

Latest / Nuus

Zimbabwe worstel ook hoë plaaslike brandstofkostes

En dis nie net in Namibië en Suid Afrika waar oor ons die hoë brandstof-pryse kla nie: Zimbabwe worstel ook tans met hemel-hoë plaaslike brandstofkostes wat van die hoogste in die streek is. Die land se hewige petrol- en diesel-pryse word grootliks aangedryf deur voortdurende geopolitieke spanning. Die Zimbabwiese sakeman en ekonoom Eddie Cross sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat Zimbabwe se tesourie en die Reserwebank van Zimbabwe, vanuit 'n beleidsperspektief, 'n seldsame mate van fiskale en makro-ekonomiese belyning bereik het, maar dat die situasie van stygende brandstofkoste onnodige druk plaas.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.