skinny.

Latest / Nuus

Nog baie om te doen om korrupsie te beveg

Vandag is Afrika Teenkorrupsiedag, met vanjaar se tema: “Die Verskerping van die Bevordering van Integriteit en Teenkorrupsie-aksies reg oor Afrika”. 'n Sleutelfokus is die versterking van beskerming en ondersteuning vir integriteitsvegters, fluitjieblasers en teenkorrupsie-aktiviste. Frederico Links van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat Namibië steeds op hierdie gebied tekortskiet, met geen Fluitjieblasers-beskermingskantoor byna 'n dekade nadat die Fluitjieblasersbeskermingswet in 2017 aangeneem is nie.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.